Die Wes-Boland Eisteddfod is vanaf 1990 werksaam om kultuur in die Wes-
Boland streek te bevorder. Skole en privaat-organisasies kan by die liggaam
affilieer. Ons is ‘n nie-winsgewende organisasie.
In 2018 het die Eisteddfod meer as 6 700 inskrywings hanteer. Die kinders
van ons streek word hier die geleentheid gegee om hul talente te ontwikkel en
teen mekaar mee te ding.
Areas such as Singing, Music, Dancing, Drama, Poetry, Art and Literature Skills
are already accommodated. New areas like Photography are also being
incorporated to enhance our already vast curriculum. We tender for beginners
to advance students.
Die geografiese gebied wat gedek word, strek vanaf Atlantis in die suide,
Vredendal in die noorde, Riebeek Kasteel in die ooste tot by St.Helenabaai in
die weste, maar is geensins beperk tot hierdie area nie.
Almal is welkom om deel te neem, alle tale en kultuurgroepe. Word gerus deel
van ons aktiwiteite, ons sal u verwelkom

 

CONTACT US

Leave a quick message.
Or visit our Feedback page for more information.

Sending

©2019 Copyright wbeisteddfod.co.za Created by Greg Pengelly Designed by Integrated Image Technology.

Log in with your credentials

or    

Forgot your details?

Create Account