Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 21/02/2018
3:00 PM - 5:30 PM

Location
Topolino School Langebaan

Categories


Art Workshop

Waar:                    Topolino Privaatskool, Langebaan

Datum:                  Woensdag, 21 Februarie 2018

Tyd:                       15:00 – 17:30 (insluitend 20 minute pouse)

Waaroor gaan dit:   Lesbeplanning en praktiese tegnieke, gemik op deelname aan die Eisteddfod

Aanbieder:              Corleen du Rand

Wie kan bywoon:    Enige kunsonderwyser of kunsliefhebber. Dit is dalk raadsaam  om een kunsonderwyser per skool/instansie te stuur as ‘n verteenwoordiger.

Koste:                     R20

Bring saam:            Skryfbehoeftes, oliepastelle, voorskoot/ou hemp

Daar sal plek wees by die werkswinkel vir ‘n maksimum van 36 persone. Om teleurstelling te voorkom, bespreek en betaal dus vroegtydig. Inskrywings hiervoor word op die webwerf gedoen en sluit teen Vrydag, 9 Februarie.

Vir verdere navrae: Berdene Smit – Topolino Privaatskool

Tel: 022 772 1132 / info@topolino.co.za

Bookings

Bookings are closed for this event.

CONTACT US

Leave a quick message.
Or visit our Feedback page for more information.

Sending

©2018 Copyright wbeisteddfod.co.za Created by Greg Pengelly Designed by Integrated Image Technology.

Log in with your credentials

or    

Forgot your details?

Create Account